Maak blink julle skoene en kam reg julle snorre,
dis troue tyd!
ATTIRE: GET-UP: OUTFIT: GARB: DRESS: WEAR: APPAREL:
SEMI-FORMAL
Dames- ‘n vriendelike waarskuwing: Die onthaal is meestal gras en perskepitte, as julle nie besonderse sterk enkels het nie, is plat skoene dalk ‘n goeie idee!
“Give a girl the right pair of shoes and she’ll conquer the world”
– Marilyn Monroe
Manne- maak net seker julle steek nie af teen julle dames
Oktober is wel die mooiste maand in die klein karoo, maar onverwagse koue kan daar ook dalk wees. Pak maar ‘n ou serpie of truitjie net vir ingeval!
No comments:
Post a Comment